Aung San Suu Kyi

Aung San Suu Kyi
အောင်ဆန်းစုကြည်
Aung San Suu Kyi
Aung San Suu Kyi in 2013

Staatsraad van Mianmar
Ampstermyn
6 April 2016 – 1 Februarie 2021
President Htin Kyaw (2016–2018)
Win Myint (2018–2021)
Voorafgegaan deur Thein Sein (as Eerste Minister)
Opgevolg deur Min Aung Hlaing (as Staatsleier)

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
30 Maart 2016 – 1 Februarie 2021
President Htin Kyaw (2016–2018)
Win Myint (2018–2021)
Voorafgegaan deur Wunna Maung Lwin
Opgevolg deur Wunna Maung Lwin

Minister van die Presidensie
Ampstermyn
30 Maart 2016 – 1 Februarie 2021
President Htin Kyaw (2016–2018)
Win Myint (2018–2021)
Voorafgegaan deur Thein Nyunt
Soe Maung
Soe Thein
Aung Min
Hla Tun

President van die Nasionale Liga vir Demokrasie
Ampsbekleër
Termynaanvang
18 November 2011
Voorafgegaan deur Aung Shwe

Leier van die Opposisie
Ampstermyn
2 Mei 2012 – 29 Januarie 2016
President Thein Sein
Voorafgegaan deur Sai Hla Kyaw
Opgevolg deur Khin Aung Myint

Uitvoerende hoof van die Nasionale Liga vir Demokrasie
Ampstermyn
27 September 1988 – 18 November 2011
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Amp afgeskaf

LP van die Birmaanse Huis van Verteenwoordigers
vir Kawhmu
Ampstermyn
2 Mei 2012 – 30 Maart 2016
Voorafgegaan deur Soe Tint

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Junie 1945 (1945-06-19)
Rangoen, Brits-Burma (nou Mianmar)
Politieke party Nasionale Liga vir Demokrasie
Eggenoot/-note Michael Aris (1971–1999)
Kind(ers) Alexander
Kim
Alma mater University of Delhi
St Hugh's College, Oxford
SOAS, University of London
Religie Theravada-Boeddhisme
Handtekening
Toekennings Rafto Prize
Sakharov Prize (1991)
Nobelprys vir Vrede (1991)
Jawaharlal Nehru Award
International Simón Bolívar Prize
Olof Palme Prize
Bhagwan Mahavir World Peace
Congressional Gold Medal

Daw Aung San Suu Kyi (Birmaans: အောင်ဆန်းစုကြည် IFA: [àunsʰánsṵtʃì]) (gebore: 19 Junie 1945 in Yangon) is 'n Mianmarese politikus, leier van 'n nie-geweldadige beweging vir menseregte en demokrasie in Mianmar (Birma) en ontvanger van die 1991 Nobelprys vir Vrede,[1] naas verskeie ander internasionale toekennings.[2] In 2019 het Aung San Suu Kyi voor die Internasionale Geregshof in Den Haag verskyn en die Birmaanse weermag se optrede teen die Rohingiaminderheid verdedig.[3]

  1. (en) "The Nobel Peace Prize 1991". Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2018. Besoek op 6 Oktober 2017.
  2. (en) Aung San Suu Kyi Geargiveer 6 Junie 2005 op Wayback Machine, Daw Aung San Suu Kyi (Part 1) Geargiveer 30 Julie 2007 op Wayback Machine, besoek op 26 Julie 2007
  3. (en) "Myanmar's Aung San Suu Kyi: 'Defending the indefensible'". Al Jazeera. 13 Januarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Januarie 2020. Besoek op 24 Januarie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search